JUANITA DU PLESSIS

- Hou Op Soek Lyrics / with translations

Hou Op Soek lyrics English translation
Letra de Hou Op Soek en traducción al Español
Paroles de Hou Op Soek traduction Française
Letra de Hou Op Soek tradução Portuguesa
Hou Op Soek songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Hou Op Soek tradotto in Italiano
Hou Op Soekの歌詞 日本語訳
Hou Op Soek şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Hou Op Soek на русском языке.
Tekst piosenki Hou Op Soek po polsku
Hou Op Soek 가사 한국어 번역
Hou Op Soek-tekst Norsk oversettelse
Lirik Hou Op Soek terjemahan bahasa Indonesia
Hou Op Soek गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Hou Op Soek songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Hou Op Soek Ελληνική μετάφραση
Hou Op Soek-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Hou Op Soek คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Hou Op Soek مترجمة إلى اللغة العربية
Hou Op Soek歌詞中文翻譯
Jy hou van 'n girl met 'n kitaar
ek het ook 'n melodie wat ek kan speel
gediggies maak jou drome waar
het jy geweet al my verhale raak te veel

miskien moet jy mooier kyk
na hoe ek hier binne lyk
want als wat jy vra
is wat ek hier in my dra

so hou nou op om te soek
ek staan net hier om die hoek
en wag al solank vir jou
as jy net kan sien my hart is oopgevou
wat jy wil he
is wat diep hier in my le
hier staan ek voor jou deur
luister mooi want ek klop net weer en weer
hou op soek

jy hou van oe blou soos die see
kyk net hier en sien wat myne vir jou kan gee
jy hou van lippe wat kan soen
vir jou sal ek dit gee jy's een uit 'n miljoen

miskien moet jy mooier kyk
na hoe ek hier binne lyk
want als wat jy vra
is wat ek hier in my dra

so hou nou op om te soek
ek staan net hier om die hoek
en wag al solank vir jou
as jy net kan sien my hart is oopgevou
wat jy wil he
is wat diep hier in my le
hier staan ek voor jou deur
luister mooi want ek klop net weer en weer
hou op soek

jy kan seker wees oor my
glo my ek is hier om te bly
al wat ek vra is jou hart

so hou nou op om te soek
ek staan net hier om die hoek
en wag al solank vir jou
as jy net kan sien my hart is oopgevou
wat jy wil he
is wat diep hier in my le
hier staan ek voor jou deur
luister mooi want ek klop net weer en weer
hou op soek

hou op soek

Watch Juanita Du Plessis Hou Op Soek video

Facts about Hou Op Soek

✔️

When was Hou Op Soek released?


Hou Op Soek is first released on May 07, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Toe Staan Die Wêreld Stil" which includes 17 tracks in total. This song is the 11st track on this album.
✔️

Which genre is Hou Op Soek?


Hou Op Soek falls under the genre Vocal.
✔️

How long is the song Hou Op Soek?


Hou Op Soek song length is 3 minutes and 56 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
76a85b1ac3f8eac72be390afb84bbed1
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Hou Op Soek by Juanita Du Plessis (current rating: 7.30)
12345678910

Meaning to "Hou Op Soek" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Hou Op Soek
Juanita Du Plessis
Latest Posts