JUANITA DU PLESSIS

- Hoe Kan Ek Stilbly Lyrics / with translations

Hoe Kan Ek Stilbly lyrics English translation
Letra de Hoe Kan Ek Stilbly en traducción al Español
Paroles de Hoe Kan Ek Stilbly traduction Française
Letra de Hoe Kan Ek Stilbly tradução Portuguesa
Hoe Kan Ek Stilbly songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Hoe Kan Ek Stilbly tradotto in Italiano
Hoe Kan Ek Stilblyの歌詞 日本語訳
Hoe Kan Ek Stilbly şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Hoe Kan Ek Stilbly на русском языке.
Tekst piosenki Hoe Kan Ek Stilbly po polsku
Hoe Kan Ek Stilbly 가사 한국어 번역
Hoe Kan Ek Stilbly-tekst Norsk oversettelse
Lirik Hoe Kan Ek Stilbly terjemahan bahasa Indonesia
Hoe Kan Ek Stilbly गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Hoe Kan Ek Stilbly songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Hoe Kan Ek Stilbly Ελληνική μετάφραση
Hoe Kan Ek Stilbly-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Hoe Kan Ek Stilbly คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Hoe Kan Ek Stilbly مترجمة إلى اللغة العربية
Hoe Kan Ek Stilbly歌詞中文翻譯
hoe kan ek stilbly
as ek weet hoe voel U liefde
hoe kan ek stilbly
as ek weet dat U bestaan

hoe kan ek lewe
sonder om vir U te lewe
hoe kan ek sing
sonder om vir U te sing

oor die hoogste berge
oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
van die ooste tot die weste
tot hoog bo in die hemel
oor die hoogste kranse
wil my hart sing oor al U liefde
U genade
tot aan die einde sal U naam op my lippe wees

hoe kan ek omdraai
as ek weet U is steeds voor my
hoe kan ek omdraai
as U al my pad gelyk maak
hoe kan ek lewe
sonder om vir U te lewe
hoe kan ek sing
sonder om vir U te sing

oor die hoogste berge
oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
van die ooste tot die weste
tot hoog bo in die hemel
oor die hoogste kranse
wil my hart sing oor al U liefde
U genade
tot aan die einde sal U naam op my lippe wees

en ek loof U naam
want U genade ken geen end nie
ek prys U naam
die koning van alle konings

oor die hoogste berge
oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig

oor die hoogste berge
oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
van die ooste tot die weste
tot hoog bo in die hemel
oor die hoogste kranse
wil my hart sing oor al U liefde
U genade
tot aan die einde sal U naam op my lippe wees x2

Watch Juanita Du Plessis Hoe Kan Ek Stilbly video

Facts about Hoe Kan Ek Stilbly

✔️

Who wrote Hoe Kan Ek Stilbly lyrics?


Hoe Kan Ek Stilbly is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Hoe Kan Ek Stilbly released?


It is first released in 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "Wees Lig" which includes 17 tracks in total. This song is the 5th track on this album.
✔️

Which genre is Hoe Kan Ek Stilbly?


Hoe Kan Ek Stilbly falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Hoe Kan Ek Stilbly?


Hoe Kan Ek Stilbly song length is 3 minutes and 33 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
f2d0d889cc97934a723d2a66f510248e
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): juanita du plessis
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Hoe Kan Ek Stilbly by Juanita Du Plessis (current rating: 8)
12345678910

Meaning to "Hoe Kan Ek Stilbly" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Hoe Kan Ek Stilbly
Juanita Du Plessis
Latest Posts