JUANITA DU PLESSIS

- Herrinerings Aan Jou Lyrics / with translations

Herrinerings Aan Jou lyrics English translation
Letra de Herrinerings Aan Jou en traducción al Español
Paroles de Herrinerings Aan Jou traduction Française
Letra de Herrinerings Aan Jou tradução Portuguesa
Herrinerings Aan Jou songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Herrinerings Aan Jou tradotto in Italiano
Herrinerings Aan Jouの歌詞 日本語訳
Herrinerings Aan Jou şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Herrinerings Aan Jou на русском языке.
Tekst piosenki Herrinerings Aan Jou po polsku
Herrinerings Aan Jou 가사 한국어 번역
Herrinerings Aan Jou-tekst Norsk oversettelse
Lirik Herrinerings Aan Jou terjemahan bahasa Indonesia
Herrinerings Aan Jou गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Herrinerings Aan Jou songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Herrinerings Aan Jou Ελληνική μετάφραση
Herrinerings Aan Jou-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Herrinerings Aan Jou คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Herrinerings Aan Jou مترجمة إلى اللغة العربية
Herrinerings Aan Jou歌詞中文翻譯
Ek dink vanaand aan bittersoet verlede
Aan aande toe ons hand aan hand kon gaan
'n Toekomsdroom en ons beloof die hede
Dat amberliefde altyd sou bestaan

Uit roesrooi bruin van goue herfs se kleurdig
Uit somerson se helder kransestraal
'n Ideaal van Hoëveld se somer
Sou jy en ek die mooiste kleure haal

Herinnerings aan jou
Leë getapte woorde
Herinnerings akkoorde
Wat alles vaster hou
Herinnerings aan jou
'n Dagboek vol geskrifte
Van dae en drifte
Wat my alles laat onthou
Die jare trek om my al nouer kringe
En my pallet word warmte beroof
Beloftes leef koue blou herinneringe
Nou's al my kleure bleekwit uitgedoof

Met jou terugkoms blom dorre seildoekweë
En skilder ons 'n ryk stil lewe saam
Die sonlig krismisrose voor die venster
En botterblom geel môres teen die raam

Herinnerings aan jou
Leë getapte woorde
Herinnerings akkoorde
Wat alles vaster hou
Herinnerings aan jou
'n Dagboek vol geskrifte
Van dae en drifte
Wat my alles laat onthou

Watch Juanita Du Plessis Herrinerings Aan Jou video

Facts about Herrinerings Aan Jou

✔️

When was Herrinerings Aan Jou released?


Herrinerings Aan Jou is first released on June 14, 2010 as part of Juanita Du Plessis's album "Bly By My" which includes 24 tracks in total. This song is the 7th track on this album.
✔️

Which genre is Herrinerings Aan Jou?


Herrinerings Aan Jou falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Herrinerings Aan Jou?


Herrinerings Aan Jou song length is 3 minutes and 27 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
d5b2bd0f2e29111ba3484e36bd2ee21c
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Herrinerings Aan Jou by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Herrinerings Aan Jou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Herrinerings Aan Jou
Juanita Du Plessis
Latest Posts