JUANITA DU PLESSIS

- Groei Op My Lyrics / with translations

Groei Op My lyrics English translation
Letra de Groei Op My en traducción al Español
Paroles de Groei Op My traduction Française
Letra de Groei Op My tradução Portuguesa
Groei Op My songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Groei Op My tradotto in Italiano
Groei Op Myの歌詞 日本語訳
Groei Op My şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Groei Op My на русском языке.
Tekst piosenki Groei Op My po polsku
Groei Op My 가사 한국어 번역
Groei Op My-tekst Norsk oversettelse
Lirik Groei Op My terjemahan bahasa Indonesia
Groei Op My गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Groei Op My songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Groei Op My Ελληνική μετάφραση
Groei Op My-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Groei Op My คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Groei Op My مترجمة إلى اللغة العربية
Groei Op My歌詞中文翻譯
Oh, Oh
Breek my oop met jou soene
Saggies langs die pad
Stap dan verder na die kamers van my hart
Skil my af met jou woorde
So diep as wat jy wil
Kom kyk hoe jy die leemtes in mij vul

Want jy groei op mij soos n warm moskombersie
Jy groei op my soos koren onder die reën
Jy klou aan my hoe kan ik jou dan nie hou nie.
Soos die somer die son en als wat lewe geef
So groei jy op mij

Oh, Oh.
Kom klim hier onder my vel in
Maak jouself maar tuis
Hierdie hart van my is nog altyd net jou huis
Sluit my dan toe met jou oë
Hou die sleutel net voor jou
Kan jy sien hoe jou liefde om my vouw

Want jy groei op my soos n warm moskombersie
Jy groei op my soos koren onder die reën
Jy klou aan my hoe kan ik jou dan nie hou nie.
Soos die somer die son en als wat lewe geef

Want jy groei op mij soos n warm moskombersie
Jy groei op my soos koren onder die reën
Jy klou aan my hoe kan ik jou dan nie hou nie.
Soos die somer die son en als wat lewe geef
So groei jy op my

Oh, Oh
So groei jy op my
So groei jy op my.

Watch Juanita Du Plessis Groei Op My video

Facts about Groei Op My

✔️

Who wrote Groei Op My lyrics?


Groei Op My is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Groei Op My released?


It is first released on May 07, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Toe Staan Die Wêreld Stil" which includes 17 tracks in total. This song is the 14th track on this album.
✔️

Which genre is Groei Op My?


Groei Op My falls under the genre Vocal.
✔️

How long is the song Groei Op My?


Groei Op My song length is 3 minutes and 23 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
a1a1a31f594a23577931807c1862a18a
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Groei Op My by Juanita Du Plessis (current rating: 6.86)
12345678910

Meaning to "Groei Op My" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Groei Op My
Juanita Du Plessis
Latest Posts