JUANITA DU PLESSIS


Ek En Jy Lyrics

Dis jou oë, jou oë wat dit aan my doen
Dis jou mond wat ek heeldag net wil soen
Maar die glimlag wat jy elke keer gee
Wat my van my voete afvee
Dis dit wat in my gedagtes bly
Ek glo in al die woorde wat jy sê
As ek jou net vanaand by my kon hê
Maar jy staan in jou eie rigting
En van my weet jy tog so min
As ek, as ek net vir jou kon sê

[Koor]
Jy's 'n deel van my en ek sal vir altyd wag
Ek staan hier en huil en jy's die een wat lag
Sê my hoe jy oor my voel, en of jy werklik als bedoel
Ek en jy is al wat bly hier in my hart
Ek en jy

Net vir jou sal ek elke ster gaan haal
En met alles wat ek het die prys betaal
Maar is dit werd om hier te wag
Want ek staan hier elke dag en nag
Om net, om net dit vir jou te sê

[Koor x 2]
Jy's 'n deel van my en ek sal vir altyd wag
Ek staan hier en huil en jy's die een wat lag
Sê my hoe jy oor my voel, en of jy werklik als bedoel
Ek en jy is al wat bly hier in my hart
Ek en jy

Watch Juanita Du Plessis Ek En Jy video
Hottest Lyrics with Videos
41dc33cdb1149ed5edc421c4ed59bf83

check amazon for Ek En Jy mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch3
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Ek En Jy by Juanita Du Plessis (current rating: 8.05)
12345678910
Meaning to "Ek En Jy" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts