JUANITA DU PLESSIS

- Dis Waar Ek Wil Wees Lyrics / with translations

Dis Waar Ek Wil Wees lyrics English translation
Letra de Dis Waar Ek Wil Wees en traducción al Español
Paroles de Dis Waar Ek Wil Wees traduction Française
Letra de Dis Waar Ek Wil Wees tradução Portuguesa
Dis Waar Ek Wil Wees songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Dis Waar Ek Wil Wees tradotto in Italiano
Dis Waar Ek Wil Weesの歌詞 日本語訳
Dis Waar Ek Wil Wees şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Dis Waar Ek Wil Wees на русском языке.
Tekst piosenki Dis Waar Ek Wil Wees po polsku
Dis Waar Ek Wil Wees 가사 한국어 번역
Dis Waar Ek Wil Wees-tekst Norsk oversettelse
Lirik Dis Waar Ek Wil Wees terjemahan bahasa Indonesia
Dis Waar Ek Wil Wees गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Dis Waar Ek Wil Wees songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Dis Waar Ek Wil Wees Ελληνική μετάφραση
Dis Waar Ek Wil Wees-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Dis Waar Ek Wil Wees คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Dis Waar Ek Wil Wees مترجمة إلى اللغة العربية
Dis Waar Ek Wil Wees歌詞中文翻譯
Dis ek en jy vanaand
Niemand hier om ons heen
Ek sien jou daar staan so verward
Jy lyk tog so alleen
Ek sien jou nader kom
My hele wêreld draai om
Dis jou oë wat sê dat jy my wil hê
Ooh ek staan verstom

[Koor]
Dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wêreld maar verbygaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly

Jy doen dit elke keer
Ooh jy maak my so mal
Jou liefde wil ek hê meer en meer
As jy net sê jy sal
Ek het so lank gewag
Om jou by my te hê
Jy probeer vertel met 'n laaste lag
Jy hoef niks meer te sê

[Koor x2]
Dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wêreld maar verbygaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly

Watch Juanita Du Plessis Dis Waar Ek Wil Wees video

Facts about Dis Waar Ek Wil Wees

✔️

When was Dis Waar Ek Wil Wees released?


Dis Waar Ek Wil Wees is first released on June 13, 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "10 Jaar Platinum Treffers" which includes 41 tracks in total. This song is the 4th track on this album.
✔️

Which genre is Dis Waar Ek Wil Wees?


Dis Waar Ek Wil Wees falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

Who produced Dis Waar Ek Wil Wees?


Dis Waar Ek Wil Wees is produced by Juanita Records, Elephant Music.
✔️

How long is the song Dis Waar Ek Wil Wees?


Dis Waar Ek Wil Wees song length is 3 minutes and 28 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
70a0bb3c67f8627dcdc04b16506195b1
these lyrics are submitted by musixmatch3
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Dis Waar Ek Wil Wees by Juanita Du Plessis (current rating: 7.53)
12345678910

Meaning to "Dis Waar Ek Wil Wees" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Dis Waar Ek Wil Wees
Juanita Du Plessis
Latest Posts