JUANITA DU PLESSIS

- Dis Nou Te Laat Lyrics / with translations

Dis Nou Te Laat lyrics English translation
Letra de Dis Nou Te Laat en traducción al Español
Paroles de Dis Nou Te Laat traduction Française
Letra de Dis Nou Te Laat tradução Portuguesa
Dis Nou Te Laat songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Dis Nou Te Laat tradotto in Italiano
Dis Nou Te Laatの歌詞 日本語訳
Dis Nou Te Laat şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Dis Nou Te Laat на русском языке.
Tekst piosenki Dis Nou Te Laat po polsku
Dis Nou Te Laat 가사 한국어 번역
Dis Nou Te Laat-tekst Norsk oversettelse
Lirik Dis Nou Te Laat terjemahan bahasa Indonesia
Dis Nou Te Laat गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Dis Nou Te Laat songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Dis Nou Te Laat Ελληνική μετάφραση
Dis Nou Te Laat-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Dis Nou Te Laat คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Dis Nou Te Laat مترجمة إلى اللغة العربية
Dis Nou Te Laat歌詞中文翻譯
Dis nou te laat dis klaar verby
Hoe lank het ek gewag jy weet jy kon my kry
Maar dis te laat jy kan maar omdraai
Stap verby weg van my

Jy vra hoekom kan ons nie weer probeer
'n laaste keer, dis net te seer
Hoeveel nagte het ek omgehuil oor jou
Dis als verbrou waar staan ek nou

Kyk dan in my oë as ek sê dit was te laat
Jy kan my maar glo wat ek wil hê
Dit maak nie saak nie
Niks wat jy probeer gaan my hou
Dis nooit of nou
Ooh dis nou te laat

Sou dit dan werk as ek weer vergewe
Maar ek weet my lewe het ook dalk 'n beter rede
As jy net wou as jy net luister
Sou jy sien wat jy verdien
Jy staar jou teen jou eie mure blind
Net soos 'n kind, heel verblind
Jou wêreld draai nog altyd net om jou
Jy't als verbrou ek's klaar met jou

Kyk dan in my oë as ek sê dit was te laat
Jy kan my maar glo wat ek wil hê
Dit maak nie saak nie
Niks wat jy probeer gaan my hou
Dis nooit of nou
Ooh dis nou te laat

Na na na na na, dis nou te laat
Na na na na na, dis nou te laat

Kyk dan in my oë as ek sê dit was te laat
Jy kan my maar glo wat ek wil hê
Dit maak nie saak nie
Niks wat jy probeer gaan my hou
Dis nooit of nou
Ooh dis nou te laat

Watch Juanita Du Plessis Dis Nou Te Laat video

Facts about Dis Nou Te Laat

✔️

Who wrote Dis Nou Te Laat lyrics?


Dis Nou Te Laat is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Dis Nou Te Laat released?


It is first released on June 13, 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "10 Jaar Platinum Treffers" which includes 41 tracks in total. This song is the 17th track on this album.
✔️

Which genre is Dis Nou Te Laat?


Dis Nou Te Laat falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Dis Nou Te Laat?


Dis Nou Te Laat song length is 4 minutes and 13 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
0e78a09c600c9bb8692e92892de1cc1c
these lyrics are submitted by musixmatch3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Dis Nou Te Laat by Juanita Du Plessis (current rating: 7.11)
12345678910

Meaning to "Dis Nou Te Laat" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Dis Nou Te Laat
Juanita Du Plessis
Latest Posts