JUANITA DU PLESSIS

- Dagboek Van 'N Ma Lyrics / with translations

Dagboek Van 'n Ma lyrics English translation
Letra de Dagboek Van 'n Ma en traducción al Español
Paroles de Dagboek Van 'n Ma traduction Française
Letra de Dagboek Van 'n Ma tradução Portuguesa
Dagboek Van 'n Ma songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Dagboek Van 'n Ma tradotto in Italiano
Dagboek Van 'n Maの歌詞 日本語訳
Dagboek Van 'n Ma şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Dagboek Van 'n Ma на русском языке.
Tekst piosenki Dagboek Van 'n Ma po polsku
Dagboek Van 'n Ma 가사 한국어 번역
Dagboek Van 'n Ma-tekst Norsk oversettelse
Lirik Dagboek Van 'n Ma terjemahan bahasa Indonesia
Dagboek Van 'n Ma गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Dagboek Van 'n Ma songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Dagboek Van 'n Ma Ελληνική μετάφραση
Dagboek Van 'n Ma-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Dagboek Van 'n Ma คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Dagboek Van 'n Ma مترجمة إلى اللغة العربية
Dagboek Van 'n Ma歌詞中文翻譯
Soms kan ek vir ure net verwonderd na jou kyk
As jy speel en lag van pure plesier
Soms kan ek in stilte net na jou gesiggie kyk
Dan weet ek jy is van bo gestuur
Mamma, tyd gaan gou verby en vinnig word ek groot
Ek wens ek kon nog sit hier op jou skoot
Jou lewenspad is uitgelê en niemand kan dit keer
Om hoog te vlieg is wat ek jou wil leer

Sweef saam met my op die rug van die wind
En ek sal jou wys waar jou hart is my kind
Als kan vergaan maar my liefde bly staan
Want jou hart is aan myne gebind

[Koor]
Ek is hier as jy 'n vriend wil hêt wat saam kan lag en huil
Ek is hier, ek hou jou altyd vas, en ek sal dit nooit verruil
Ek is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee
Ek is hier, my kind, ek is hier

As ek dan eendag weggaan, na die huis vir jou en my
Mamma, sal ek jou altyd onthou
Daar waar ek vir jou wag sal jy by my kom bly
En ek weet dat God Sy hand oor jou sal hou

Sweef saam met my op die rug van die wind
En ek sal jou wys waar jou hart is my kind
Als kan vergaan maar Sy liefde bly staan
Want jou hart is aan myne gebind

[Koor]
Hy is hier as jy 'n Vriend wil hê, wat saam kan lag en huil
Hy is hier, Hy hou jou altyd vas, en Hy sal dit nooit verruil
Hy is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee
Hy is hier, my kind Hy is hier

Ek is hier as jy 'n vriend wil hêt wat saam kan lag en huil
Ek is hier, ek hou jou altyd vas, en ek sal dit nooit verruil
Ek is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee
Ek is hier, my kind, ek is hier

Ek is hier...

Watch Juanita Du Plessis Dagboek Van n Ma video

Facts about Dagboek Van 'n Ma

✔️

Who wrote Dagboek Van 'n Ma lyrics?


Dagboek Van 'n Ma is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Dagboek Van 'n Ma released?


It is first released on June 13, 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "10 Jaar Platinum Treffers" which includes 41 tracks in total. This song is the 32nd track on this album.
✔️

Which genre is Dagboek Van 'n Ma?


Dagboek Van 'n Ma falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Dagboek Van 'n Ma?


Dagboek Van 'n Ma song length is 4 minutes and 27 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
731ab2eefd4203ac620cb70aa7d9b19a
these lyrics are submitted by musixmatch3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Dagboek Van 'n Ma by Juanita Du Plessis (current rating: 7.45)
12345678910

Meaning to "Dagboek Van 'n Ma" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Dagboek Van 'n Ma
Juanita Du Plessis
Latest Posts