JUANITA DU PLESSIS

- Bietjie Van Alles Lyrics / with translations

Bietjie Van Alles lyrics English translation
Letra de Bietjie Van Alles en traducción al Español
Paroles de Bietjie Van Alles traduction Française
Letra de Bietjie Van Alles tradução Portuguesa
Bietjie Van Alles songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Bietjie Van Alles tradotto in Italiano
Bietjie Van Allesの歌詞 日本語訳
Bietjie Van Alles şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Bietjie Van Alles на русском языке.
Tekst piosenki Bietjie Van Alles po polsku
Bietjie Van Alles 가사 한국어 번역
Bietjie Van Alles-tekst Norsk oversettelse
Lirik Bietjie Van Alles terjemahan bahasa Indonesia
Bietjie Van Alles गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Bietjie Van Alles songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Bietjie Van Alles Ελληνική μετάφραση
Bietjie Van Alles-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Bietjie Van Alles คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Bietjie Van Alles مترجمة إلى اللغة العربية
Bietjie Van Alles歌詞中文翻譯
Ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles

is jou glasie leeg of is jou glasie vol
mik jy te laag of is jy in die kol
wat jy wil he moet jy kan gee
gaan gooi vir my 'n klippie in die see

ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer van jou
om my net vas te hou
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer vir my
so se jy's lief vir my

hoe pak jy jou rak
hoe stoom jou trein
wat gee jy als
waar trek jy die lyn
te min is te veel
te veel is te min
so gee my 'n stukkie tussen in

ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer van jou
om my net vas te hou
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer vir my
so se jy's lief vir my

(instrument bietjie van alles x2)

ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer van jou
om my net vas te hou
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer vir my
so se jy's lief vir my

ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer van jou
om my net vas te hou
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer vir my
so se jy's lief vir my

net 'n bietjie meer vir my so se jy's lief vir my x2

Watch Juanita Du Plessis Bietjie Van Alles video

Facts about Bietjie Van Alles

✔️

When was Bietjie Van Alles released?


Bietjie Van Alles is first released on May 11, 2018 as part of Juanita Du Plessis's album "20 Jaar Treffers van 2008 - 2018" which includes 42 tracks in total. This song is the 15th track on this album.
✔️

Which genre is Bietjie Van Alles?


Bietjie Van Alles falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Bietjie Van Alles?


Bietjie Van Alles song length is 2 minutes and 48 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
1f7c9103adeed22ed91b3d17ac68d065
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2018 Juanita Records Bemark en versprei deur WOW Music Distribution
Official lyrics by
Rate Bietjie Van Alles by Juanita Du Plessis (current rating: 7.58)
12345678910

Meaning to "Bietjie Van Alles" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Bietjie Van Alles
Juanita Du Plessis
Latest Posts