JUANITA DU PLESSIS

- As Vandag My Laaste Dag Is Lyrics

As die son in die oggend opkom, en die wêreld vir my sing
As my hart nog klop hier binne my, nog 'n dag van lewe bring
Bly ek wonder, wat as vandag my laaste dag is?
Die lewe maak soms draaie, wat niemand kan verstaan
Vandag is jy hier, maar as more kom is dit dalk tyd om te gaan
En ek wonder, wat as vandag my laaste dag is?
Ek sal lewe, dieper liefhê, elkeen na aan my net 'n rukkie langer vashou
Ek sal vergewe, tot aan die einde, en met vrede in my hart my oë wil toemaak
As vandag my laaste dag is
Elke uurglas loop tog iewers leeg, elke lewe het 'n lyn
Het ek genoeg gesê, het ek genoeg gewys of sal my spore gou verdwyn
Ek bly wonder, wat as vandag my laaste dag is?
Ek sal lewe, dieper liefhê, elkeen na aan my net 'n rukkie langer vashou
Ek sal vergewe, tot aan die einde, en met vrede in my hart my oë wil toemaak
As vandag my laaste dag is...
Elke hartklop, elke asem, dis net vir my geleen
Elke oggend as ek wakker word, weet ek dis seën
En ek belowe sag, as dit vandag my laaste dag is
Sal ek sal lewe, dieper liefhê, elkeen na aan my net 'n rukkie langer vashou
Ek sal vergewe, tot aan die einde, en met vrede in my hart my oë wil toemaak
As vandag my laaste dag is
As vandag my laaste dag is
As vandag my laaste dag is

Watch Juanita Du Plessis As Vandag My Laaste Dag Is video

Facts about As Vandag My Laaste Dag Is

✔️

Who wrote As Vandag My Laaste Dag Is lyrics?


As Vandag My Laaste Dag Is is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was As Vandag My Laaste Dag Is released?


It is first released on February 09, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Nashville" which includes 32 tracks in total. This song is the 1st track on this album.
✔️

Which genre is As Vandag My Laaste Dag Is?


As Vandag My Laaste Dag Is falls under the genre Country.
✔️

How long is the song As Vandag My Laaste Dag Is?


As Vandag My Laaste Dag Is song length is 3 minutes and 05 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
f98a4a6d875143bbd6b713d3549e05b1

check amazon for As Vandag My Laaste Dag Is mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by

Rate As Vandag My Laaste Dag Is by Juanita Du Plessis (current rating: 7.40)
12345678910

Meaning to "As Vandag My Laaste Dag Is" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts