JUANITA DU PLESSIS

- 'n Handjie Vol Van Jou Lyrics / with translations

'n Handjie Vol Van Jou lyrics English translation
Letra de 'n Handjie Vol Van Jou en traducción al Español
Paroles de 'n Handjie Vol Van Jou traduction Française
Letra de 'n Handjie Vol Van Jou tradução Portuguesa
'n Handjie Vol Van Jou songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di 'n Handjie Vol Van Jou tradotto in Italiano
'n Handjie Vol Van Jouの歌詞 日本語訳
'n Handjie Vol Van Jou şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни 'n Handjie Vol Van Jou на русском языке.
Tekst piosenki 'n Handjie Vol Van Jou po polsku
'n Handjie Vol Van Jou 가사 한국어 번역
'n Handjie Vol Van Jou-tekst Norsk oversettelse
Lirik 'n Handjie Vol Van Jou terjemahan bahasa Indonesia
'n Handjie Vol Van Jou गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
'n Handjie Vol Van Jou songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι 'n Handjie Vol Van Jou Ελληνική μετάφραση
'n Handjie Vol Van Jou-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง 'n Handjie Vol Van Jou คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية 'n Handjie Vol Van Jou مترجمة إلى اللغة العربية
'n Handjie Vol Van Jou歌詞中文翻譯
Handjievol van Jou
Juanita du Plessis
Inleiding
Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou. 'n Hartjie in die wasem van die spieël.'n Briefie om te sê jy dink aan my.'n Hand wat saggies raak aan myne.
Wanneer niemand anders sien.
Wat doen ek om jou te verdien.
Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Stilte as die son vir ons kom nagsê.'n Oomblik wat ons weet wat ons wil hê.
Glimlag duisend woorde vol.
Wanneer niemand anders hoor.
Waar het ek my hart verloor.
Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
liriekfabriek.
co.
za/atotz/juanita_du_plessis/n_handjievol_van_jou.
html#ixzz3LG2c
X8OU Follow us: @
Afr_

Watch Juanita Du Plessis n Handjie Vol Van Jou video

Facts about 'n Handjie Vol Van Jou

✔️

Who wrote 'n Handjie Vol Van Jou lyrics?


'n Handjie Vol Van Jou is written by Vos Reyneke.
✔️

When was 'n Handjie Vol Van Jou released?


It is first released on May 11, 2018 as part of Juanita Du Plessis's album "20 Jaar Treffers van 2008 - 2018" which includes 42 tracks in total. This song is the 13rd track on this album.
✔️

Which genre is 'n Handjie Vol Van Jou?


'n Handjie Vol Van Jou falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song 'n Handjie Vol Van Jou?


'n Handjie Vol Van Jou song length is 2 minutes and 18 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
22c4eb8f47243433c3b5e5c11924480b
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): Vos Reyneke
Record Label(s): 2018 Juanita Records Bemark en versprei deur WOW Music Distribution
Official lyrics by
Rate 'n Handjie Vol Van Jou by Juanita Du Plessis (current rating: 7.50)
12345678910

Meaning to "'n Handjie Vol Van Jou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts