JIM REEVES

- Die Blonde Matroos Lyrics / with translations

Die Blonde Matroos lyrics English translation
Letra de Die Blonde Matroos en traducción al Español
Paroles de Die Blonde Matroos traduction Française
Letra de Die Blonde Matroos tradução Portuguesa
Die Blonde Matroos songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Die Blonde Matroos tradotto in Italiano
Die Blonde Matroosの歌詞 日本語訳
Die Blonde Matroos şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Die Blonde Matroos на русском языке.
Tekst piosenki Die Blonde Matroos po polsku
Die Blonde Matroos 가사 한국어 번역
Die Blonde Matroos-tekst Norsk oversettelse
Lirik Die Blonde Matroos terjemahan bahasa Indonesia
Die Blonde Matroos गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Die Blonde Matroos songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Die Blonde Matroos Ελληνική μετάφραση
Die Blonde Matroos-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Die Blonde Matroos คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Die Blonde Matroos مترجمة إلى اللغة العربية
Die Blonde Matroos歌詞中文翻譯
Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand,
haar seemans-geliefde hou sy by die hand
sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
sy het glad geen tuiste en Moederlief meer...

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe
by jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Watch Jim Reeves Die Blonde Matroos video

Facts about Die Blonde Matroos

✔️

When was Die Blonde Matroos released?


Die Blonde Matroos is first released on January 29, 2013 as part of Jim Reeves's album "Welcome to My World, Vol. 3" which includes 21 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Die Blonde Matroos?


Die Blonde Matroos falls under the genre Country.
✔️

How long is the song Die Blonde Matroos?


Die Blonde Matroos song length is 2 minutes and 44 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
8469cb7b60a948ebf80f7686bdf1422f
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2013 Country Music Group
Official lyrics by
Rate Die Blonde Matroos by Jim Reeves (current rating: 7.64)
12345678910

Meaning to "Die Blonde Matroos" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts