JUANITA DU PLESSIS


Daar Kom Dae Lyrics

Daar kom dae
Wanneer alles net te veel raak
Dae wanneer alles in my moeg raak
Dae wanneer koue winter om my vou
En ek weet nie meer die lig kan sien
Dae ohh dae

My hart lê seer in stukke op die grond
En al wat ek kan sê is hierdie paar woorde uit my mond

Here, ek verstaan nie maar U verstaan
Ek het nie hoop nie maar U is hoop
My krag is min, maar U is krag
My toekoms onbekend, maar ek weet U is reeds daar
Daarom sal ek aanhou
En net vertou
Daar is vrae, hoekom U nie hoor nie
Vraе, hoekom U nie help niе
Vrae, deur die droe woestyne in my hart
Word weer en weer herhaal
Vrae ohh vrae

Maar binne my 'n stem wat sê staan op
Ek is mos die hart wat in jou klop
Die hart wat in jou klop

My kind, jy verstaan nie maar ek verstaan
Jy het nie hoop nie maar ek is hoop
Jou krag is min, maar Ek is krag
Jy ken nie jou toekoms nie
Maar weet ek hou dit in my hand
Daarom moet jy aanhou en my net vertrou

Daarom moet jy aanhou en my net vertrou

Daar kom dae
Maar ek weet die son sal weer skyn

Watch Juanita Du Plessis Daar Kom Dae video
Hottest Lyrics with Videos
b9746d23605bcb09b2f91cec9a056095

check amazon for Daar Kom Dae mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2017 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Daar Kom Dae by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910
Meaning to "Daar Kom Dae" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts