JUANITA DU PLESSIS


'n Duisend Soene Lyrics

Gee my 'n bietjie van jou om vanaand in my koffer te pak
Gee my jou glimlag, ek hou dit styf in my sak
Gee my 'n woord uit jou mond
Waarmee ek vir jou 'n lied kan sing
Want ek gee jou dit als 'n honderd keer
Vir elke soen gee ek nog een meer
Wag net hier vir my
Want ek kom terug om by jou te bly

Ek bring 'n duisend soene
Net vir jou
Om vir altyd en ewig by jou te hou
Tot ons weer ontmoet
Tot ek jou weer groet
Los ek al my soene vir jou
Ons is eenkeer jonk
Kan net eenkeer lewe
Om eedag als te onthou
Ek gee vanaand my liefde my hart
En 'n duisend soene vir jou
Gee my jou hande om my vas te hou in 'n donker nag
Die kyk in jou oë wat die kind in my kan laat lag
Al staan jy hier en ek staan daar
Elke oomblik saam kan ons bewaar
Wag net hier vir my
Want ek kom terug om by jou te bly

Ek bring 'n duisend soene
Net vir jou
Om vir altyd en ewig by jou te hou
Tot ons weer ontmoet
Tot ek jou weer groet
Los ek al my soene vir jou
Ons is eenkeer jonk
Kan net eenkeer lewe
Om eedag als te onthou
Ek gee vanaand my liefde my hart
En 'n duisend soene vir jou

Ek gee vanaand my liefde my hart
En 'n duisend soene vir jou

Watch Juanita Du Plessis n Duisend Soene video
Hottest Lyrics with Videos
95d62c1b90f5d568f2aff2f8b1c0aebb

check amazon for 'n Duisend Soene mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch3
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by

Rate 'n Duisend Soene by Juanita Du Plessis (current rating: 7.10)
12345678910
Meaning to "'n Duisend Soene" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts