LUKRAAKETAAR

- Om Te Kan Lyrics / with translations

Om Te Kan lyrics English translation
Letra de Om Te Kan en traducción al Español
Paroles de Om Te Kan traduction Française
Letra de Om Te Kan tradução Portuguesa
Om Te Kan songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Om Te Kan tradotto in Italiano
Om Te Kanの歌詞 日本語訳
Om Te Kan şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Om Te Kan на русском языке.
Tekst piosenki Om Te Kan po polsku
Om Te Kan 가사 한국어 번역
Om Te Kan-tekst Norsk oversettelse
Lirik Om Te Kan terjemahan bahasa Indonesia
Om Te Kan गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Om Te Kan songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Om Te Kan Ελληνική μετάφραση
Om Te Kan-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Om Te Kan คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Om Te Kan مترجمة إلى اللغة العربية
Om Te Kan歌詞中文翻譯
Goeiemôre, en die dwelms skree nog "fopgenade"
Hierdie snare resoneer my gedagtes nie meer
En net die wysheid wat in my vries
'n Skare sonder monde, net geheueverlies

Ladaa (laa)
Lada-doedaa
Ladaa
Ladadoedaa (hoeha-hoehoeha-hoehaa)

Niks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees
Die onafwendbare vrees, vry (vry) wees
Sonder mislukte idees, vry om meer te kan

Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy
Waarheen gaan jy
Obsene strewe na waarheid en liefde en

Waarheen gaan jy in die oggende?
En die dwelms fungeer jou are

Die stilte sluk hard aan die niksheid, die niksheid
Wat geraas uitdeel, maar meestal verstik aan die bitter pil van 'n vol bar
Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy
Waarheen gaan jy
Obsene strewe na waarheid en liefde en
Waarheen gaan jy volgende?

Met die wysheid wat in my vries
Skare sonder monde, net geheueverlies

Maar daar's niks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees
Die onafwendbare vrees, vry (vry) wees
Sonder mislukte idees, vry (vry) wees
Niks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet

Watch Lukraaketaar Om Te Kan video

Facts about Om Te Kan

✔️

When was Om Te Kan released?


Om Te Kan is first released in 2007 as part of Lukraaketaar's album "Lukraaketaar" which includes 10 tracks in total. This song is the 2nd track on this album.
✔️

Which genre is Om Te Kan?


Om Te Kan falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Om Te Kan?


Om Te Kan song length is 2 minutes and 25 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
aabe4ae713745694036935b0befa60ff
these lyrics are submitted by itunew3
Record Label(s): 2007 Rhythm Records
Official lyrics by
Rate Om Te Kan by Lukraaketaar (current rating: 7.48)
12345678910

Meaning to "Om Te Kan" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Om Te Kan
Lukraaketaar
Passievol Dis Joune The Sun
Latest Posts