LOUIS VAN RENSBURG

- Voshaarnooi Lyrics / with translations

Voshaarnooi lyrics English translation
Letra de Voshaarnooi en traducción al Español
Paroles de Voshaarnooi traduction Française
Letra de Voshaarnooi tradução Portuguesa
Voshaarnooi songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Voshaarnooi tradotto in Italiano
Voshaarnooiの歌詞 日本語訳
Voshaarnooi şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Voshaarnooi на русском языке.
Tekst piosenki Voshaarnooi po polsku
Voshaarnooi 가사 한국어 번역
Voshaarnooi-tekst Norsk oversettelse
Lirik Voshaarnooi terjemahan bahasa Indonesia
Voshaarnooi गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Voshaarnooi songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Voshaarnooi Ελληνική μετάφραση
Voshaarnooi-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Voshaarnooi คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Voshaarnooi مترجمة إلى اللغة العربية
Voshaarnooi歌詞中文翻譯
Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die kind
Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout,
Met Hanepootse natrossies
Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
My hart blom wit vir die voshaarnooi
Pluk heide van die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi
Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi
Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind

Watch Louis Van Rensburg Voshaarnooi video
Hottest Lyrics with Videos
62fbbdd4ec16b2725d08658ab7acee32

Official lyrics by
Rate Voshaarnooi by Louis Van Rensburg (current rating: 8.67)
12345678910

Meaning to "Voshaarnooi" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Voshaarnooi
Louis Van Rensburg
Voshaarnooi video Louis Van Rensburg twitter
Latest Posts