JO BLACK

- Letras de "Voel Jy Die Genade" / with translations

Voel Jy Die Genade lyrics English translation
Letra de Voel Jy Die Genade en traducción al Español
Paroles de Voel Jy Die Genade traduction Française
Letra de Voel Jy Die Genade tradução Portuguesa
Voel Jy Die Genade songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Voel Jy Die Genade tradotto in Italiano
Voel Jy Die Genadeの歌詞 日本語訳
Voel Jy Die Genade şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Voel Jy Die Genade на русском языке.
Tekst piosenki Voel Jy Die Genade po polsku
Voel Jy Die Genade 가사 한국어 번역
Voel Jy Die Genade-tekst Norsk oversettelse
Lirik Voel Jy Die Genade terjemahan bahasa Indonesia
Voel Jy Die Genade गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Voel Jy Die Genade songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Voel Jy Die Genade Ελληνική μετάφραση
Voel Jy Die Genade-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Voel Jy Die Genade คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Voel Jy Die Genade مترجمة إلى اللغة العربية
Voel Jy Die Genade歌詞中文翻譯
Voel Jy Die Genade - Jo Black

Hou aan loop en kyk weer op
Daar's soveel meer wat op jou wag
Sê my... Voel jy die genade?

Die son kom op... Verblind jou oë
Dis dalk te groot om te verstaan
Maar sê my... Voel jy die genade?

En die water loop
Ja, die water stroom
Sê my... Voel jy die genade?
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
Sê my... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Jy's net 'n mens... Hy is God
Maar jy sal nooit uit Sy Hand uitval
Sê my... Voel jy die genade?

Jy's vrygekoop... Die prys is reeds betaal
Jy's skoon gewas... 'n Koningskind
Sê my... Voel jy die genade?

En die water loop
Ja, die water stroom
Sê my... Voel jy die genade?
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
Sê my... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?
Woa ho... Voel jy die genade?

Watch Jo Black Voel Jy Die Genade video
Hottest Lyrics with Videos
d2618ba8373b030205d189064fd42377
these lyrics are submitted by itunew3

Official lyrics by
Rate Voel Jy Die Genade by Jo Black (current rating: 7.69)
12345678910

Meaning to "Voel Jy Die Genade" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Voel Jy Die Genade
Jo Black
Bitter
Latest Posts