EDEN


Lyf Teen Lyf Lyrics

kom hou jou mond teen my mond
hou jou lyf teen my lyf
sit jou wang teen my wang
ek kry jou 12 uur in die gang
met net jou nag klere aan
kan net sê wat jy voel en wat jy eintlik bedoel
want jy's nou by my

kry nie altyd die tyd om te kyk hoe ek lyk
maar as jy my vir jou vat
kan jy na my 'n bietjie kyk
jy kan my gooi in jou bad
kom ons word bietjie nat
wil jy die vonke laat spat
Ooh ooh

lyf teen lyf
voel jy
voel hoe klop dit baby
mond teen mond
soen jy my
ek word deur jou verlei
fluister jy vir my
als wat jy wil doen aan my
jy wil doen aan my

jy lyk vir my bietjie stout
of kry jy eintlik net koud
ek het 'n plan met jou lyf
ek wil vir jou 'n bietjie vry
raak ontslae van die skaam
hoor nou hoe stout klink jou naam
oor nie te lank bly ons saam

lyf teen lyf
voel jy
voel hoe klop dit baby
mond teen mond
soen jy my
ek word deur jou verlei
fluister jy vir my
als wat jy wil doen aan my
jy wil doen aan my

jy wil dit hoor uit my mond
jou lyfie lyk so gesond
kom druk my vas teen die grond

lyf teen lyf
voel jy
voel hoe klop dit baby
mond teen mond
soen jy my
ek word deur jou verlei
fluister jy vir my
als wat jy wil doen aan my
jy wil doen aan my

Correct these lyrics

Watch Eden Lyf Teen Lyf video
Hottest Lyrics with Videos
3f5072fbca9b0646e4d1ba8b6fb27341

check amazon for Lyf Teen Lyf mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch3

Record Label(s): 2010 Coleske Artists (Pty) Ltd
Official lyrics by

Rate Lyf Teen Lyf by Eden (current rating: N/A)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Meaning to "Lyf Teen Lyf" song lyrics no entries yet
required
capthca required

Characters count
: min. 50 characters