Total views: 1 time this week / Rating: 9/10 [7 votes]Album: Bles Se Grootste Treffers / Original Release Date: 2013Genre: PopSong Duration: 1 min 49 sec
Ek ry so ver na Switzerland
waar al die jodellers bly
daar leer ek om te jodel
met yodel-oh-ee-dee
Ek klim n hoe bergpiek op
n soele somers dag
Ontmoet toe daar n jonge
nooi wat rustig op my wag
Sy leer my om te jodel
Yodel-oh-ee-dee
Diddly-odel-oh-ee-dee
Diddly-odel-oh-ee-dee
Sy leer my om te jodel
Yodel-oh-ee-dee-ay-dee
Yodel-oh-ee-dee-yodel-oh-dee
Die noointjie van die berg
was n mooie slanke vrou
sy leer my om te jodel
om te soen en te onthou
sy wys my hoe om hoftemaak
in egte Switzere styl
die noointjie van die
berge wat ek nooit nie sal veruil
Sy leer my om te jodel
Yodel-oh-ee-dee
Diddly-odel-oh-ee-dee
Diddly-odel-oh-ee-dee
Sy leer my om te jodel
Yodel-oh-ee-dee-ay-dee
Yodel-oh-ee-dee-yodel-oh-dee
Sy Leer My Om Te Jodel is first released in 2013 as part of Bles Bridges's album "Bles Se Grootste Treffers" which includes 14 tracks in total. This song is the 13rd track on this album. ✔️
Which genre is Sy Leer My Om Te Jodel?
Sy Leer My Om Te Jodel falls under the genre Pop. ✔️
How long is the song Sy Leer My Om Te Jodel?
Sy Leer My Om Te Jodel song length is 1 minutes and 49 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
7e89ccf6fdcd954d996aecd75caa4a15
check amazon for Sy Leer My Om Te Jodel mp3 download these lyrics are submitted by gsba3 Record Label(s): 2013 Gallo Record Company Official lyrics by
Rate Sy Leer My Om Te Jodel by Bles Bridges(current rating: 9)