BLACKBYRD

- Letras de "Kalm Voor Die Storm" / with translations

Kalm Voor Die Storm lyrics English translation
Letra de Kalm Voor Die Storm en traducción al Español
Paroles de Kalm Voor Die Storm traduction Française
Letra de Kalm Voor Die Storm tradução Portuguesa
Kalm Voor Die Storm songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Kalm Voor Die Storm tradotto in Italiano
Kalm Voor Die Stormの歌詞 日本語訳
Kalm Voor Die Storm şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Kalm Voor Die Storm на русском языке.
Tekst piosenki Kalm Voor Die Storm po polsku
Kalm Voor Die Storm 가사 한국어 번역
Kalm Voor Die Storm-tekst Norsk oversettelse
Lirik Kalm Voor Die Storm terjemahan bahasa Indonesia
Kalm Voor Die Storm गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Kalm Voor Die Storm songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Kalm Voor Die Storm Ελληνική μετάφραση
Kalm Voor Die Storm-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Kalm Voor Die Storm คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Kalm Voor Die Storm مترجمة إلى اللغة العربية
Kalm Voor Die Storm歌詞中文翻譯
[Verse 1]
Rustig, haal asem
Die ruit opgewasem
Ek teken 'n hartjie daarteen
Ek wys na die prentjie
Ek hoef niks te sê nie
Jy weet hy behoort net aan you

[Bridge]
Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand
Sal nou net vir jou alles gee what ek kan

[Chorus]
Jy's my kalm voor die storm
What my rustig hou
Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is weer voor my stand

[Verse 2]
Hou net jou oë toe
Terwyl ek vertel hoe
Ek jou altyd veilig sal hou
Jy sê nie 'n woord nie
Jy weet jy behoort hier
Terwyl storms buite opbou

[Bridge]
Ek sal jou
Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand
Ek sal jou
Sal nou net vir jou alles gee what ek kan
[Chorus]
Jy's my kalm voor die storm
What my rustig hou
Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is weer voor my stand

[Hook]
Die strale brand
Silwer daar
Om elke wolk se rand
Ek sien dit in jou

[Chorus]
Jy's my kalm voor die storm
What my rustig hou
Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is weer voor my stand

[Chorus]
Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is weer voor my stand

Hottest Lyrics with Videos
11f89dd15751c55e7791dc92b16b1f28
these lyrics are submitted by BURKUL4

Official lyrics by
Rate Kalm Voor Die Storm by Blackbyrd (current rating: 7)
12345678910

Meaning to "Kalm Voor Die Storm" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts