AMANDA STRYDOM

- My Nostalgie Lyrics / with translations

My Nostalgie lyrics English translation
Letra de My Nostalgie en traducción al Español
Paroles de My Nostalgie traduction Française
Letra de My Nostalgie tradução Portuguesa
My Nostalgie songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di My Nostalgie tradotto in Italiano
My Nostalgieの歌詞 日本語訳
My Nostalgie şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни My Nostalgie на русском языке.
Tekst piosenki My Nostalgie po polsku
My Nostalgie 가사 한국어 번역
My Nostalgie-tekst Norsk oversettelse
Lirik My Nostalgie terjemahan bahasa Indonesia
My Nostalgie गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
My Nostalgie songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι My Nostalgie Ελληνική μετάφραση
My Nostalgie-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง My Nostalgie คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية My Nostalgie مترجمة إلى اللغة العربية
My Nostalgie歌詞中文翻譯
Is dit 'n bekende reuk
is dit in 'n smaak
Is dit 'n vergete lied
Wat die hartsnaar so diep raak

Handgeskrewe briewe
Die melkman, tiekieboks
Die jongspan en Staal Burger
Crimpelene en bobby socks

En langspeelplate, niekerbols
Die Beatles en Groep Twee
Siembamba en So maak mens
Die Kersfees by die see

Helaas, dit is die nostalgie
'n Sepia herinnering
Wat onverhoeds kom nesmaak
In die hart se binne binnekring

Is dit 'n bekende reuk
Is dit in 'n smaak
Is dit 'n vergete lied
Wat die hartsnaar so diep raak

Die reuk van varsgebakte brood
in Ouma se kombuis
Eau de cologne. laventel
Wielie Walie, Dapper Muis

En daardie eerste, oopmondsocn
0 wonderlike waansin
Help me make it through the night
jy proe na Dentyne Cinnamon

Watch Amanda Strydom My Nostalgie video

Facts about My Nostalgie

✔️

When was My Nostalgie released?


My Nostalgie is first released in 2008 as part of Amanda Strydom's album "Kerse Teen Die Donker" which includes 16 tracks in total. This song is the 4th track on this album.
✔️

Which genre is My Nostalgie?


My Nostalgie falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song My Nostalgie?


My Nostalgie song length is 3 minutes and 13 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
6597681f3e7fa1ea8425d63af5ec568b
these lyrics are submitted by kaan
Record Label(s): 2024 Amanda Strydom under exclusive license to Next Music
Official lyrics by
Rate My Nostalgie by Amanda Strydom (current rating: 8)
12345678910

Meaning to "My Nostalgie" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
My Nostalgie
Amanda Strydom
Latest Posts