JUANITA DU PLESSIS


Tel My Op Lyrics

Die lewe is soos ‘n rondomtalie
Warrelwinde wat jou waai
Eers bo dan onder in en uit
Ja jy moet vashou om elke draai

Ons almal het iemand nodig nodig
Wat kan help om bo te bly
En jy's net altyd naby naby
Om die woema weer terug te kry

Jy tel my hart weer op
Jy tel my hart weer op
En as ek aanhou val en val en draai en draai
Is dit jy wat my laat stop
Net soos ek dink ek is weer onder
Tel jy my op

Net ‘n soen op my wang en ‘n stywe drukkie
Maak my tenk weer vol
En daai kyk in jou oë met die mooiste smile
Sit my wiеle weer aan die rol
Ons almal het iеmand nodig nodig
Wat kan help om bo te bly
En jy's net altyd naby naby
Om die woema weer terug te kry

Jy tel my hart weer op
Jy tel my hart weer op
En as ek aanhou val en val en draai en draai
Is dit jy wat my laat stop
Net soos ek dink ek is weer onder
Tel jy my op

Hou my vas moet my nie los
Ek sal volg waar jy ookal gaan
Wat jy gee is wat ek wil hê
Hou my vas moet my nie los
Wat jy gee is wat ek wil hê
Wat ek wil hê

Jy tel my hart weer op
Jy tel my hart weer op
En as ek aanhou val en val en draai en draai
Is dit jy wat my laat stop
Net soos ek dink ek is weer onder
Tel jy my op

Watch Juanita Du Plessis Tel My Op video
Hottest Lyrics with Videos
c9416df6009a7d510fb6f0333bdcb18b

check amazon for Tel My Op mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Tel My Op by Juanita Du Plessis (current rating: 8.75)
12345678910
Meaning to "Tel My Op" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts