SNOTKOP


Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie Lyrics

[Vers 1]
Ja eks lus vir ‘n biertjie en ‘n Sondag plesiertjie
Om te chill isi duur nie so moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
Moenie trane kom trek nie, kom ons vat nog ‘n knertsie
Nie lus om môre te werk nie so moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
In die swembad gaan ons tand vat, bel ma jou baas want môre is ons babelas
Ek's beslis nie, nog nie kus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie

[Koor]
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)

Dis salig op ‘n Sondag, dit maak my opgewonde
Bring ‘n bier en bring ‘n braai broodjie
Moerig op ‘n Maandag, dan staan ons weer op aandag
Maar dis nie vandag se worries nie

[Vers 2]
Jy sien is Sondag hierdie, nee wat kom sit nog ‘n bietjie
Ons praat'i besigheid hie nie so moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
Ek voel die dop my kielie, jy sien die drank's verniet hier
Môre lê nog ‘n entjie ja moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
Om die vuurtjie bosveld tv
Bel ma jou baas
Want môre is ons [?]
Jy's beslis nie nog nie tipsy
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie

[Koor]
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)

Dis salig op ‘n Sondag, dit maak my opgewonde
Bring ‘n bier en bring ‘n braai broodjie
Moerig op ‘n Maandag, dan staan ons weer op aandag
Maar dis nie vandag se worries nie

[Vers 3]
Jy sien op Sondag gaan ek defnitief die boek wil lees nie
Nee ek like om te ontspan so jy hoef nie so te wees nie
Ek like baie ys as jy my dubbels gooi, ek raak opgewonde as jy die buure nooi
Want ons gaan looi en bietjie brannas suip
Klink vir my mooi waarheen loop die tyd
Maandag bel die baas ma ons het wingerd griep
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie

[Koor]
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)

Watch Snotkop Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie video
Hottest Lyrics with Videos
0b9444bbe8fee262317f987ab24acc28

check amazon for Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2018 South Africa Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
Official lyrics by

Rate Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie by Snotkop (current rating: 7.80)
12345678910
Meaning to "Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts