NICHOLIS LOUW


Speel Jy My, Speel Ek Jou? Lyrics

Speel jy my speel ek jou
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou

Jy sit my aan
Wys my met jou oë waar ek moet gaan
Jy doen dit weer
Jy wys my als wat ek moet leer

Probeer weer
Gee jy op of gaan jy my nog iets leer
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry

Soek jy vir my
Soek jy my of wil jy my net verlei
Jy maak my mal
As jy so voel en in my arms val

Kom oor die lyn
Waar ek stop of gaan jy net verdwyn
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry

Watch Nicholis Louw Speel Jy My Speel Ek Jou video
Hottest Lyrics with Videos
92da98c50ab362d74e7f8276d2ef5673

check amazon for Speel Jy My, Speel Ek Jou? mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
Songwriter(s): Michael Kunzi, Niel Schoombee, Stefan Zauner, Don Kelly, Nicholis Louw
Record Label(s): 2008 Select Musiek
Official lyrics by

Rate Speel Jy My, Speel Ek Jou? by Nicholis Louw (current rating: N/A)
12345678910
Meaning to "Speel Jy My, Speel Ek Jou?" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts