NICHOLIS LOUW


Net Vir My Lyrics

Swaar moes U heeldag dra
Aan U 'n kruis gegee
U’t nooit gekla of vra
Wat sal verligting gee
Die doringkroon gedra
Die skare tart en skree
Verdra dit tree vir tree
Gekreun en meegegee
Steeds moes U verder dra
Niemand het omgegee
U’t hul vergewe ja
Al het U niks oortree
Sou hul die vrees gewaar
Toe spykers deur U breek
Die plek is Golgota
Waar U die laaste woorde skree
Ek loof U naam o Heer
Die lyding en die seer
Wat U moes deurmaak
Vir my
Ek buig nou voor U neer
En bring U alle eer
Want U het gesterf
Net vir my

U het weer opgestaan
U het die dood oorwin
Na die hemel opgevaar
Waar engelkore sing
Die lyding is verby
U het my plek berei
Om vir altyd te bly
Daar is ’n plek langs U vir my

Watch Nicholis Louw Net Vir My video
Hottest Lyrics with Videos
4b913770e8231f2048a49451846c0786

check amazon for Net Vir My mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2008 Select Musiek
Official lyrics by

Rate Net Vir My by Nicholis Louw (current rating: 7)
12345678910
Meaning to "Net Vir My" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts