KURT DARREN


Jy's 'n Legend Lyrics

Jyyyy jy jys n legend jy ja jy jys n legend (legend, legend, legend).
Deur al die bloed en sweet deur al die klipe kou
nooit sal ons dit vergeet altyd geglo aan jou vir respek.
Altyd van voor gely altyd die kans gevat jy wasi bang vir niks.
Trek weg in eerste rat vir respek.
Jyyyyyy jy jys n legend jy ja jy jys n legend n groot legende jyyyyy
jy jys n legend jy ja jy jys n legend. Plat op die aarde deur al die
jare heen was altyd daar gewees
altyd die eerste een vir respek . Staan
op en vat 5 staan vir die kampioen vooreg is myne jy het dit als
gedoen oooh respek. Jyyyyy jys n legend jy ja jy jys n legend n groot
legende jyyyyy ja jy jys n legend (jys n legend) jy ja jy jys n
legend. Lig al die hande op hou die legende dop en vat 5. Lig al die
hande op hou die legende dop hier kom hy weer en weer en weer (hier
kom hy weer en weer en weer). Jyyyyyy jy jys n legend jy ja jy jys n
legend n groot legende jyyyyy jy jys n legend jys mos n legend jy ja
jy jys n legend (jys n legend) groot
legende jy ja jyyyy jyys n legend respek.

Watch Kurt Darren Jys n Legend video
Hottest Lyrics with Videos
8a69ef47256be1ca02db8e15c698927e

check amazon for Jy's 'n Legend mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2017 South Africa Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
Official lyrics by

Rate Jy's 'n Legend by Kurt Darren (current rating: 10)
12345678910
Meaning to "Jy's 'n Legend" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts