JIM REEVES


Jy Is My Liefling Lyrics

Jy is my liefling en ek is so bly
Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is terug

As die maan opkom oor die velde
En die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld
O ek weet my liefling is nou terug

Jy is my liefling en ek kom vanaand
Met die pad deur die land, deur die hek by die rant
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd

Watch Jim Reeves Jy Is My Liefling video
Hottest Lyrics with Videos
2eed7abf6feed95bf959800bf896f117

check amazon for Jy Is My Liefling mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2013 Country Music Group
Official lyrics by

Rate Jy Is My Liefling by Jim Reeves (current rating: 7.36)
12345678910
Meaning to "Jy Is My Liefling" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts