FOKOFPOLISIEKAR


Die Seksuele Revolusie Lyrics

Onskuld is 'n vrug
'n Droė metafoor vir ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Dis baie mooi as twee jong mense soen
Begeerte is 'n spieėlbeeld
Omstandigheid 'n luuksheid van
Gesonde verstand
Dis dalk onplesierig
Maar die roltrap moet jy trap

Onskuld is 'n vrug
'n Droė metafoor wat ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Ons kort 'n lyer
'n Bedrieėr om ons op te sweep
Om vir ons rigting te kan gee
En al die kenners stem ooreen
Jou eie graf moet jy seker
Maar self grawe
Jou eie doodskis jouself maak
Jou eie toespraak by jou begrafnis praat

Onskuld is 'n vrug
'n Vrot metafoor vir ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Jou breinkind gaan jou doodmaak
En almal sal verstaan
Hy is uit kadawers aanmekaar geslaan

Onskuld is 'n vrug
'n Droė metafoor wat ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Watch Fokofpolisiekar Die Seksuele Revolusie video
Hottest Lyrics with Videos
a594d45e6dc3f4d369c910b17d13d47e

check amazon for Die Seksuele Revolusie mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): Rhythm Records 2005
Official lyrics by

Rate Die Seksuele Revolusie by Fokofpolisiekar (current rating: 7.40)
12345678910
Meaning to "Die Seksuele Revolusie" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts