FOKOFPOLISIEKAR


Bid Vir My Lyrics

Ek voel veilig as ek verlore is
Ek voel bang as ek le
Vir daai man sonder naam
Wat op elke drumpel
Van elke deurkosyn staan

Fok jou
Fok jou!
Ek fokken weet ek is verkeerd
Tenminste probeer ek om my self te ooreed
Dat daar iets beter vir ons is

Ek wil spontaan aan die brand slaan
Ek word konstant bewus gemaak
Waarheid en vrede
Het jy lankal uit my woordeskat gekrap
Ek fokken weet dit is verkeerd

Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir my!
Bid vir my!
Bir vir, weerlig in die reen

Watch Fokofpolisiekar Bid Vir My video
Hottest Lyrics with Videos
c13d54f9956879a52a1cc3c6a1c4bb23

check amazon for Bid Vir My mp3 download
these lyrics are submitted by itunes3
Record Label(s): Rhythm Records 2004
Official lyrics by

Rate Bid Vir My by Fokofpolisiekar (current rating: 8)
12345678910
Meaning to "Bid Vir My" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts