NIANELL


Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel Lyrics

Ek was my hande draai my rug want
nou weet ek was ek was vir jou.
Tot my skande het ek jou vertrouw,
ek het aan droome vasgehou.

Nou hang de waarheid soos 'n swaard oor
jou en jy wys nie eers berou.

Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
jy staan niet daar en lyk so koel.
Loop voor ek huil et mors net my trane,
morse net my tyd en my liefde op jou.

Was daar ooit 'n tyd wat jy kon sé,
dat jy my dalk lief kon he.
Of was ek net 'n tyd verdryf tot jy,
iemand in my plek kon kry.

Nou hand die waarheid soos 'n swaard oor
jou en jy wys nie eers berou.

Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
jy staan niet daar en lyk so koel.
Loop voor ek huil et mors net my trane,
morse net my tyd en my liefde op jou.

Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
jy staan niet daar en lyk so koel.
Loop voor ek huil et mors net my trane,
morse net my tyd en my liefde op jou.

Watch Nianell Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel video
Hottest Lyrics with Videos
8391d8e5ff36a9c295f3d0c185bdfe29

check amazon for Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2010 Nianell Enterprises
Official lyrics by

Rate Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel by Nianell (current rating: 7.09)
12345678910
Meaning to "Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts