KURT DARREN


Laat Die Poppe Dans Lyrics

Jy moet stilstaan vanaand
Maar as jy loop raak ek bang
En as jy dans is ek klaar
As jy roep is ek daar

Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans

ek is nooit weer alleen
want ek dans met die een
Het weer een van die dae
As ek roep is jy daar

Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans

Miskien het alles net so gebeur
Sy druk my vas in 'n kannetjie
Volgende oomblik was alles waar
Sy het my nodig en ek is daar vir haar

Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans

Watch Kurt Darren Laat Die Poppe Dans video
Hottest Lyrics with Videos
155f0706814ed508dcc53cd6b05d964f

check amazon for Laat Die Poppe Dans mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): Kurt Darren, Marc Brendon, Don Kelly
Record Label(s): 2008 Select Music
Official lyrics by

Rate Laat Die Poppe Dans by Kurt Darren (current rating: 9.33)
12345678910
Meaning to "Laat Die Poppe Dans" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts