KURT DARREN


Kom Bietjie Hier Lyrics

15

Oh-hey-hey!

Hamba Nawe!
Hamba Nawe!

O-ho-ho-o!
Hamba Nawe!
Hamba Nawe!

Ek sien jou in die skare.
Ek sien jou in die skare.
Ek sien jy sing en swaai jou hande.

Ek sien jy dans alleen.
Ek sien jy dans alleen.
My hart vertel my dis 'n skande.

Ek speel op my kitaar.
Ek speel op my kitaar.
Ek wens ek was al kla-a-klaar.

Ou girl ek wil nie pla nie.
Maar kan ek jou nie vra.
Ek kan nie wag om jou te vra nie.

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Nawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Nawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!

Watch Kurt Darren Kom Bietjie Hier video
Hottest Lyrics with Videos
2a6f06bdcfbd9b873fadd5c5d764b086

check amazon for Kom Bietjie Hier mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): Bruce Sebitlo, Zynne Sibika, Theo Kgosinkwe, Oscar Mdlongwa
Record Label(s): 2011 Select Musiek
Official lyrics by

Rate Kom Bietjie Hier by Kurt Darren (current rating: 7.85)
12345678910
Meaning to "Kom Bietjie Hier" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts