KURT DARREN


Kaptein Lyrics

Kaptein - span die seile. Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my. Eendag lankgelede in my drome was daar 'n girl soos jy en sy was ver te mooi vir my. Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy en dit was ver te veel vir my. Eendag op 'n reëndag ons alleendag dit was net ek en jy ons het mekaar in 'n droom gekry. Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en almal lyk soos jy en dit was mooier as mooi vir my. Kaptein ek wens jy wil my hoor. Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor. Kaptein - span die seile. Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my. Kaptein - span die seile. Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.

Correct these lyrics

these lyrics are submitted by Hannah Calopt

Watch Kurt Darren Kaptein video
Rate Kaptein by Kurt Darren (current rating: 7.83)
12345678910
Meaning to "Kaptein" song text no entries yet
(*) required
capthca (*) required

Characters count : (*) min. 100 characters required