KOTS BPK


Padkos Lyrics

Die lewe op straat is moer goed,
Weer is koud, maar kos is in oorvloed
Asblikke krap of ashoop grou
Vul my maag - voorsien iets om te kou
Die armoede en hongersnood,
Ek is dood tevrede met net droeë brood
Kontribasies kan jy los
Want ek ken die geheim van koningskos:
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw)
Die vlieë die dans in die straat
Want die tref-en-trapper's 'n spoedvraat
Pels is verwyder met 'n kuns,
Die vleisies is gereed, dis nou lekker mince
Nou-nou eet ek fastfood weer -
Laat die maaltyd klaar braai op die teer
Kou die wurms en maggots mis
En dan geniet dit daarna as 'n ekstra dis
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(mêêê-mêêê)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)

Hottest Lyrics with Videos
7e66a5e423dade693ba4fe781a9ed8b2

check amazon for Padkos mp3 download

Official lyrics by

Rate Padkos by Kots Bpk (current rating: N/A)
12345678910
Meaning to "Padkos" song lyrics (1 meaning)
proviron May 24, 2012-14:08
0

Ons het 'n bietjie van die probleme die rss om in te skryf, in elk geval ek het boeke gemerk hierdie groot site, is baie nuttig plus gevul met inligting.
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts